Deeg – Theresa de Vries

R90.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  192
Gepubliseer: 2017 Human & Rousseau
ISBN: 9780798172714

Out of stock

Description

Alle soorte deeg om terte of pasteie te maak word bespreek – broskors-, blaarkors, skilferkors, warmwaterkors, fillo- en strudeldeeg, ook die gewilde Marokkaanse ouarkadeeg. ‘n Besonderse boek wat al die kunsies van deeg fynkam; bestanddele, toerusting, basiese beginsels en puik resepte. Algemene foute wat by deeg kan voorkom en die oorsake word ook gedek. En om die terte of pasteie te laat pronk gee Theresa wonderlike aanwysings hoe om dit te versier.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans