Description
Hierdie tweedehandse boek, 100 Voorgeregte deur Olga Huber, is ’n Afrikaanse kookboek met ’n verskeidenheid voorgeregte vir verskillende geleenthede. 100 Maklike resepte en idees vir voorgeregte.
’n Handige en toeganklike boek vir almal wat graag nuwe idees in die kombuis wil probeer.
Sien foto van die inhoudsopgawe hieronder.











