‘n Boodskap van hoop – Karien Basson

R40.00

Toestand: Goed (Stewige binding en bladsye sonder merke of inskripsies)
Formaat: Sagteband
Bladsye:  216
Gepubliseer: 2015 CUM Uitgewers
ISBN: 978143161318

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

‘n Boodskap van hoop – Karien Basson: Duane Vermeulen, Jp Duminy, Lj Van Zyl, Eben Etzebeth En Ander Sportsterre Deel Hulle Drome En Hoop Vir Ons Land En Sy Mense.

Vir dekades al deel die mense van Suid-Afrika ‘n passie vir sport. Maar wat ons regtig saamsnoer, is die Hoop wat in ons hart leef. Karien Basson bring hierdie twee eg-Suid-Afrikaanse elemente saam in een inspirasie-aanbieding. In ‘n Boodskap van hoop deel 50 sportsterre, onder andere Duane Vermeulen, Eben Etzebeth, Marcell Coetzee, Cornal Hendricks, LJ van Zyl, JP Duminy en Maryka Holtzhausen wat die eintlike doel in hulle lewe is – om ‘n lewe te leef wat God sal verheerlik. Hulle deel teksverse wat hulle na aan die hart le, bied persoonlike boodskappe aan lesers en dra die hoop uit wat hulle vir Suid-Afrika en sy mense koester. Die boek word afgerond met foto’s uit die sterre se persoonlike foto-albums en interessante feite oor ‘n verskeidenheid sportsoort en sportgebeure. Dit is ook die ideale geskenk vir handtekeningversamelaars. ‘n Boodskap van hoop is ‘n versamelstuk vol hoop en bemoediging uit die hart van sommige van ons mees geliefde sportsterre.

Karin se nota: Wat my opgeval het van die boek, is die hoeveelheid kleurfoto’s

Fotos’ van die boek geneem deur Karin’s Treasures.

rugkant 'n boodskap van hoop karien basson
Foto van die rugkant.
agterblad 'n boodskap van hoop karien basson
Foto van die agterblad.

Klik hier vir meer Afrikaanse Christelike boeke.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

216

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Jaar gepubliseer / Year published

2015

Outeur / Author

Karien Basson

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

CUM Uitgewers