Askies Maria? Die vrou in die nuwe Suid-Afrika – Annemarie Le Roux

R40.00

Toestand: Goed (Ligte algemene gebruikstekens, netjies en volledig)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 176
Uitgewer: 1996 Protea-Uitgewers
ISBN: 9781874960225

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Askies Maria? pleit dat ons nie die vrou en haar bydrae in ons land moet onderskat nie, veral van die swart vrou.

Terselfdertyd herinner die boek die Afrikaanse vrou aan haar plig om haar huishulp positief te verryk, op te voed (as dit nodig is!) en te beinvloed. Maar veral om toe te laat dat sy op haar beurt deur haar hulp bevrug en ingelig word. Ons het elke Christenvrou in hierdie land bitter nodig. Ek glo dat elke Christenvrou ‘n verskil kan maak.

Ontdek meer tweedehandse Suid-Afrikaanse geskiedenis en Afrikaanse niefiksie by Karin’s Treasures.

 

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Annemarie Le Roux

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

Protea-Uitgewers