Vir altyd – Francois Bloemhof

R95.00

Toestand: Baie goed (Getekendeur outeurs)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 235
Gepubliseer: 2015 Jasmyn
ISBN: 9780624075776

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.
SKU: MB2247 Categories: , , Tag:

Description

As kinders was Hugo en Nina onskeidbaar – toe skei die noodlot hulle tog. Wanneer die volwasse Nina se romantiese droom verpletter word, is Hugo egter weer die een om haar by te staan. Maar hoe ‘n goeie plan was dit om saam na Mauritius te gaan vir dit wat bedoel was om haar en ‘n ander man se wittebrood te wees? En watter struikelblokke sal alles nog oorkom moet word voordat daardie gelukkige “vir altyd” moontlik is?

Additional information

Taal / Language

Afrikaans