Net vir ‘n seisoen of twee – Dina Botha

R35.00

Toestand:  Goed (Soos nuut. Rugkant skoon en heel. Die bladsye is skoon en netjies)
Formaat:  Klein formaat sagteband
Bladsye:  205
Uitgegee: 2022 LAPA Uitgewers
ISBN: 9781776352050

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

In Net vir ‘n seisoen of twee – Dina Botha ontmoet Marcelle   vir Sebastian by ʼn partytjie. Nog nooit het sy so ʼn vreemde, aantreklike en onbeskryfbare arrogante mansmens ontmoet nie. Voordat Sebastian nog haar naam weet, maak hy alreeds ʼn afspraak met haar. Nie eens die feit dat sy skynbaar getroud is skrik hom af nie. Hy maak dit duidelik dat hy in haar belangstel en vasberade is om haar te besit – maar net vir ʼn seisoen of twee. Marcelle is nie heeltemal blind vir sy aantreklikheid of bestand teen sy sjarme nie, maar ingee gaan sy beslis nie.

Wanneer ʼn ramp haar sakeonderneming tref, leer sy ʼn ander kant van Sebastian Rigter ken. Sy ontmoet die ware man. Die een wat Sebastian self nog moet ontdek. Haar opinie oor hom verander teen haar eie beter wete en sy verloor haar hart. Al is sy en Sebastian net tydelik. ’n Seisoen of twee is beter as niks.

Vind meer liefdesverhale en Romanza’s hier.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Uitgewer / Publisher

LAPA Uitgewers