Description
Bruid in brokaat – Annetjie van Tonder – is ’n Afrikaanse liefdesroman oor liefde, vertroue en die pyn van verraad. Roda glo dat Gerbrandt Louw haar hart verower het, maar begin vermoed dat hy nie eerlik met haar en haar oom is nie. Wanneer sy ontdek dat hul besoek aan Kioto deel van ’n bedrogspul is, moet sy besluit hoe om sy verraad te hanteer.
Toestand: Goeie toestand – prysplakker voorin.












