Vandat jy weg is – Santie van der Merwe

R120.00

Toestand:  Baie goed
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 305
Gepubliseer: 2015 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799375657

Out of stock

SKU: C0112 Categories: , , Tag:

Description

Dis die tweede boek in die tweeluik wat begin met Gelyke kans. Jessica en Anton de Lange besef dat die huwelik wat hulle die afgelope paar maande aan mekaar probeer plak het, nie redbaar is nie. Die noodlot gryp in, en ruk Anton finaal weg. Jessica bly agter, van voor af verpletter. Sy moet staande bly ter wille van haar drie kinders, en haar florerende besigheid wat soveel ander mense se lewe raak.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans