Twee vir ‘n Stuiwer – W.A. Hickey

R35.00

Toestand: Baie goed (Stempel voorin)
Formaat: Hardeband sonder stofomslag
Uitgegee: 1967 Voortrekkerpers
Bladsye: 157
ISBN:

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: MB315 Categories: , , Tag:

Description

W. A. Hickey, die skrywer en skepper van ‘n handvol onvergeetlike karaktertjies in hierdie werk. Wie sal hierna vir Kuif Kwaster kan vergeet, van hoe hy die onwlllige Vya oorreed het om vyf eiers te lê? Wie sal nie sy kennismaking onthou met oom Skeel At, die voël met ‘n dowwigheidjie in die een oog, nie? Onvergeetlik, ja, is die jeugmooie hartseerure en dankliedvrolike dae van die jongklomp, veral van Meks en Maja in hul verhouding tot die Mosster-tweeling ( al gooi Pol Koester en ander uit die onder-dorp soms ‘n skaduweetjie daaroor ).

Additional information

Taal / Language

Afrikaans