Simba – Sangiro

R140.00

Toestand: Redelike toestand (Daar is ‘n boodskap voorin geskryf, maar die res van die boek is netjies, stewig en ‘n uitstekende lees- én versameleksemplaar)
Formaat: Hardeband
Bladsye: 254
Uitgegee: 1961 (Twaalfvoorvode druk) Voortrekkerpers
ISBN: Geen ISBN (1961-uitgawe)

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Simba Sangiro is een van die bekendste klassieke werke deur Sangiro (A.A. Pienaar), ‘n skrywer wat geliefd is vir sy boeiende beskrywings van Afrika se natuur, diere en avontuur. Hierdie 1961-hardeband is binne in ‘n redelike toestand.Re Daar is ‘n boodskap voorin geskryf, maar die res van die boek is netjies, stewig en ‘n uitstekende lees- én versameleksemplaar.

Simba neem die leser na die hart van die Afrika-bosveld waar die natuur en dierelewe met Sangiro se kenmerkende skryfstyl tot lewe kom. Sy boeke bly gewild onder liefhebbers van Afrikaanse letterkunde, natuurverhale en versamelbare Suid-Afrikaanse uitgawes.

‘n Mooi toevoeging tot enige versameling van klassieke Afrikaanse boeke of Sangiro-titels.

Alle foto’s geneem deur Karin’s Treasures.

naam oleagterblad simbarugkant simba

Vind meer Afrikaanse boeke hier. 

Additional information

Bladsye / Pages

254

Formaat / Format

Hardeband / Hardback

Outeur / Author

Sangiro

Jaar gepubliseer / Year published

1960's, 1961

Taal / Language

Afrikaans

Toestand / Condition

Redelik / Fair

Uitgewer / Publisher

Voortrekkerpers