Description
Raadslid Hamersma se Voorvinger Wys Wes deur Marius Ackermann is ‘n skerp, humoristiese en boeiende politieke satire wat afspeel in ‘n denkbeeldige dorpie waar politieke verandering die gemeenskap op sy kop keer. Hierdie eksemplaar is in baie goeie toestand. Daar is ‘n boodskap voorin geskryf, en onderteken deur die skrywer maar die res van die boek is netjies, skoon en stewig.
Met humor, satire en herkenbare karakters lewer Ackermann kommentaar op politieke en maatskaplike verandering in Suid-Afrika. Die verhaal is onderhoudend, spitsvondig en sal aanklank vind by lesers wat intelligente Afrikaanse fiks.ie geniet
Alle foto’s is geneem deur Karin’s Treasures.












