Tamara – Chanette Paul

R90.00

Toestand: Uitstekend
Formaat: Sagteband
Bladsye: 312
Gepubliseer: 2011 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799351453

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: MB376 Categories: , , , Tag:

Description

Davel-vroue #1

Tamara (1899 – 1902) speel tydens die Anglo-Boereoorlog af en die romantiese vraag in dié boek is: Wat gebeur as twee mense grootgemaak is om te glo dat hulle broer en suster is, mekaar liefkry en teen die agtergrond van die chaos van oorlog moet probeer uitvind hoe sake inmekaar steek?

Additional information

Taal / Language

Afrikaans