Sonligdroom – Annetjie van Tonder

R70.00

Toestand:  Nuut
Formaat: 
Sagteband
Bladsye:  228
Uitgegee: 2016 (Eerste uitgawe, eerste druk)
ISBN:9780796319731

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Marcella aanvaar ’n pos as medeleraar op die dorp Skoonstroom in ’n poging om die herinneringe aan ’n pynlike verlede agter te laat. Op Skoonstroom beleef sy andersoortige probleme wat net so knaend aan haar vreet soos die dinge uit haar verlede. Daar is darem ook ligter oomblikke met Ollie van die kerkkantoor en haar medeleraar, Theuns Verwey en sy vrou. Soos Marcella die lief en leed van haar gemeentelede leer ken, word haar droom van ’n lewe vol sonskyn geleidelik ’n realiteit.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans