Sale!

Somersneeu – Helene de Kock

Original price was: R90.00.Current price is: R63.00.

Toestand:  Goed (Die bladsye is effens vergeel, maar die boek is skoon en leesbaar)
Formaat: 
Sagteband
Bladsye: 509
Uitgegee: 2009 Human & Rousseau
ISBN: 9780798151153

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.
EAN: 9780798151153 SKU: C2372 Categories: , , , Tags: ,

Description

Somersneeu – Helene de Kock is ‘n liefdesroman met baie diepte.

Hoe lank neem dit om die lewe baas te raak? So wonder Rouke Bruwer meermale. Hy en sy boesemvriende, die neefs Robert en Brett van Coller, takel die lewe elk op ‘n eiesoortige manier. Vars uit matriek, is die uitdagings legio.

Die vroue in hul lewe, die passievolle, byna magiese Karina Kirstein en die skone Julia, vind saam met hulle uit dat die lewe tegelyk wonderbaarlik soet en bitterlik kompleks is. Deur die jare worstel hulle, en veral Rouke, ook met die pynlike vraag: Kan mens, as jy ver weggegaan het, ooit weer terugkom? Daarby mors Afrika dikwels met van sy mooiste kinders . . .

’n Meesleurende sage wat veel sê oor die kompleksiteit van die liefde.

Vind meer Afrikaanse liefdesverhale op die skakel. 

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

509

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Jaar gepubliseer / Year published

2009

Outeur / Author

Helene de Kock

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

Human & Rousseau