Sê Maria – Erika Murray-Theron

R65.00

Toestand: Redelik
Formaat: Sagteband
Bladsye: 223
Uitgegee: 2001 Tafelberg Publishers Ltd
ISBN: 9780624040293

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: C0472 Categories: , , Tag:

Description

Sê Maria is ’n familiesage oor ses geslagte heen. Maria vertel die stories van haar en haar ma se voorsate aan haar man en kinders, wat terselfdertyd die groot geskiedkundige gebeurtenisse in die Suid-Afrikaanse geskiedenis dek. Sy beweer sy het die vermoë om herhalende patrone in die lewensloop van die familie raak te sien en sodoende kan sy leiding gee met die lewensprobleme. Gaandeweg word al die familie se geraamtes in die kas ontbloot en word groter perspektief verkry op die netwerk van mense, wit en swart, wat aan mekaar uitgelewer is en in die onstuimige land soms onderlinge troos by mekaar vind. Die ATKV-prys vir goeie, gewilde prosa word in 2002 aan Sê Maria toegeken en is in dieselfde jaar ook op die kortlys vir die toekenning van die RAU-prys.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans