Description
Romanza 3-in-1 bevat drie Afrikaanse romantiese verhale: Anderkant liefhê deur Elsa Winckler, Man met ’n missie deur Marilé Cloete en Mooiste Helena deur Magda Schmidt. Drie liefdesverhale in een bundel, ideaal vir lesers wat graag Romanza-boeke en Afrikaanse romanse lees.
Toestand: Redelik – bladsye vergeel; steeds leesbaar.












