Oorbegin – Marilé Cloete

R35.00

Toestand: Goed
Formaat: Klein formaat sagteband
Bladsye: 205
Uitgegee: 2021 LAPA Uitgewers
ISBN: 9780639609768

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Oorbegin – Marilé Cloete – Hoe bou twee mense ‘n toekoms saam wanneer beide hul fondasies verloor het? Reinet Schreuder en haar twee identiese susters sit almal sonder werk wanneer die pandemie alles ontwrig. Om geld te spaar, trek Reinet en Maret in by suster Anet op hulle grootworddorp in die Swartland. Wanneer die paniek en die selfbejammering uiteindelik bedaar, begin dié drieling se toekomsbeplanning. Reinet kom gelukkig reg wanneer sy die kans kry om ‘n koffiestalletjie in ‘n koringland langs die hoofpad te bestuur. Die geluk hou aan wanneer haar eerste kliënt Reinier is, ‘n boer wat weens die droogte sy plaas in die Noordweste moes verlaat. Nes Reinet, is hy hier om by familie te bly terwyl hy weer op sy voete kom. Dis net logies dat die drie susters hierdie nuweling in hulle sirkel innooi, en so word die Vier Musketiers gestig. Terwyl hulle werskaf om ‘n diens aan die gemeenskap te lewer en weer finansieel selfstandig te word, besef Reinet en Reinier die aantrekkingskrag tussen hulle kan nie onbepaald geïgnoreer word nie. Hierdieis die eerste boek van ‘n beplande trilogie.

Toestand: Goed

Vind meer tweedehandse  Afrikaanse fiksie. 

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

205

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Marilé Cloete

Jaar gepubliseer / Year published

2020's, 2021

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

LAPA Uitgewers