Onverwagte Leuens – Lien Roux-de Jager

R80.00

Leuen-reeks #4

Toestand: Nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 301
Gepubliseer: 2015 (Eerste Uitgawe) Lapa Uitgewers
ISBN:9780799376319

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: CS006 Categories: , ,

Description

Leuen-reeks #4

Kalli Krynauw werk deesdae net deeltyds vir SIS, want sy is swanger. Haar bydrae groei egter by die week, want SIS kry die een ondersoek na die ander: Die FBI het hulle gevra om te help met smokkelhandel; dit gaan oor ‘n vigilante wat dwelmhandelaars die een na die ander met klein selfoonbomme opblaas. Toe verdwyn SIS se hoof, Kolonel Mothlala se vader. Sy lyk word dae later in ‘n park gevind, maar dit is duidelik dat die moord nie daar gepleeg is nie. Hulle kan geen motief vind nie: die ou man was geliefd en het geen vyande gehad nie.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans