Nadraai – Jaco Kirsten

R90.00

Toestand: Soos nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 288
Gepubliseer: 2019 Tafelberg
ISBN: 9780624087830

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: AM0075 Categories: , ,

Description

Rocco de Witt se argitekspraktyk in Kaapstad doen goed, hy is verloof aan ‘n pragtige vrou en hy woon in ‘n droomhuis. Maar nou staan oudmakker Gert Malan voor sy deur . . . en die geweld van destyds kom opnuut Rocco se lewe binne. Sy bestaan ontaard in ‘n nagmerrie – tot die onvermydelike konfrontasie wat op hom wag, daar op die plasie Nadraai.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans