‘n Ongewone Meisie – Omnibus – Marijke Greeff, Helena Hugo, Ann Hite Kemp

R35.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Klein formaat/sagteband
Bladsye: 511
Uitgegee: 2016 Lapa Uitgewers
ISBN: 9780799381658

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: PA0014 Categories: , ,

Description

‘n Ongewone meisie deur Marijke Greef Jull Baxter moet die aantreklike Zack beskerm, want iemand will hom uit die weg ruim. Sy red sy lewe twee keer, en alei besef daar is geen keer aan die magnetisme tussen hulle nie. Serenade by Helena Hugo Norita het haar hart in die wereld se romantiese stad verloor, dalk vind sy dit hier terug. Maar kan sy haar hart vertrou – en die aantreklike man wat hier in Parys haar pad langs kom? Lize se wilddif by Ann Hite Kemp “Hy is nie wie hy se hy is nine…” Met hirdie waarskuwing voor sy beroerte oor Shaun Greyling het haar pa Lize in ‘n warboel. Sou hy reken Shaun is die wilddief wat wild op Oudag laat verdwyn?

Additional information

Taal / Language

Afrikaans