Description
‘n Man op sig – Dina Botha – Binne drie maande moet Magriet ’n man kry wat met haar sal trou – en ná drie maande sal skei – om haar erflating te verseker. Tien dae voor die troue is alles gereël, net nie die man nie.
Where every book is treasured. Second-hand bookstore in Equestria, Pretoria.
R30.00
Toestand: Goed
Formaat: Klein formaat sagteband
Bladsye: 197
Uitgegee: 2010 LAPA Uitgewers
ISBN: 9780799345629
1 in stock
‘n Man op sig – Dina Botha – Binne drie maande moet Magriet ’n man kry wat met haar sal trou – en ná drie maande sal skei – om haar erflating te verseker. Tien dae voor die troue is alles gereël, net nie die man nie.
| Taal / Language | Afrikaans |
|---|---|
| Bladsye / Pages | 197 |
| Formaat / Format | Sagteband / Paperback |
| Outeur / Author | Dina Botha |
| Jaar gepubliseer / Year published | 2010, 2010's |
| Toestand / Condition | Goed / Good |
| Uitgewer / Publisher | LAPA Uitgewers |