Liefdestango, Nuwe Vennoot, Papierpop – Dirna Ackermann, Dina Botha, Marietjie Welgens

R70.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 509
Uitgewer: 2018 LAPA Uitgewers
ISBN: 9780799385779

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Liefdestango, Nuwe Vennoot, Papierpop – Dirna Ackermann, Dina Botha, Marietjie Welgens

Liefsestango – Dirna Ackermann 
Dane se jeugliefde het agtien jaar gelede net padgegee nadat haar ma hulle verhouding verbied het. Nou is hy terug en hy en Dane moet weet wat die beletsel op hulle liefde dan is.

Die Nuwe vennoot – Dina Botha
Milan verseg om haar aandeel in die maatskappy te verkoop aan Evan, wat sy glad nie ken nie. Sy verdink hom buitendien van knoeiery. Maar sy vind die arrogante vent onweerstanbaar….

Papierpop – Marietjie Welgens
Tien jaar gelede was Nicolaas die liefde van Shauna se lewe. Toe het sy gevlug van sy oordele en die vernedering. Maar naudat hy teug is in haar lewe. sal sy haar op ham wreek.

Toestand: Goed

Vind meer tweedehandse Afrikaanse fiksie. 

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

509

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Dina Botha, Dirna Ackermann, Marietjie Welgens

Jaar gepubliseer / Year published

2010's, 2018

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

LAPA Uitgewers