Horrelpoot – Eben Venter

R70.00

Toestand:  Uitstekend
Formaat: Sagteband
Bladsye: 323
Gepubliseer: 2006 Tafelberg – Uitgewers
ISBN:9780624044628

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: CC002 Categories: , , Tag:

Description

Horrelpoot is die verhaal van Marlouw en sy lewensveranderende reis. Op ‘n reenerige nag in Australie ontvang hy ‘n oproep van sy suster met die versoek om haar seun te gaan haal ‘uit daardie donderse land.’ Marlouw het twee gebreke: sy mank voet en sy verstokte gees. Hy glo egter dat dit sy lot is om die opdrag uit te voer en – op die spore van Marlow in Joseph Conrad se Heart of Darkness – vertrek hy na Afrika. Meer spesifiek, Suid-Afrika: ‘n land wat na ‘n ontploffing in puin le en ineenstort onder die geweld van strydende faksies. Marlouw se opdrag is om Koert te vind en terug te bring. Daar is gerugte dat Koert op die ou familieplaas woon wat nou deur die vorige arbeiders bestuur word. Dat hy daar ‘n magtige ryk opgebou en homself tot Koning van Vleis verklaar het. Op die verskrikking van ‘n reis kloof Marlouw die hart van vrees oop en keer terug as ‘n meer vitale, maar vir ewig bevlekte mens.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans