Sale!

Hoogty – E. Kotze

Original price was: R120.00.Current price is: R96.00.

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 413
Uitgegee: 2016 Kwela Boeke
ISBN: 9780795703140

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: MB1916 Categories: , , , Tag:

Description

Al sou sy dit nie graag wou erken nie, volg Helena Burre haar eie kop, nes haar skipper-pa Jas. Wanneer die oenskynlik ‘n stokkie steek voor haar broer se skoolganery op Stellenbosch, besluit Helena om inderhaas terug te keer van Grenspan in die Vrystaat waar sy die afgelope jaar in ‘n dokter se spreekkamer uitgehelp het. Maak nie saak dat sy en Chris amper trouplanne gehad het nie. Dis met die terugkoms op Volleminkbaai dat Helena besef wat sy gemis het. En dat sy weer met Auret Nagel te doene kry.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans