Hierdie Lewe – Karel Schoeman

R85.00

Toestand: Uitstekend (Naam voorin) 
Formaat:  
Hardeband met stofomslag
Bladsye: 211
Uitgegee: 1983 (Eerste druk) Human & Rousseau
ISBN: 9780798131636

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: IH0387 Categories: , ,

Description

Hierdie Lewe is ‘n fiksie verhaal deur Karel Schoeman. Die vorm ‘n trilogie saam met Verliesfontein en Die uur van die Engel, bekend as die Stemme trilogie.

Dit speel hom meerendeels af in die Roggeveld, ‘n interressante landstreek wat die agtergrond is vir die wel en wee van die boek se karakters.

Die boek draai om die lewens van een blanke gesin oor vier generasies in die Roggeveld. Dit dien ook as historiese blik op byna 100 jaar van Afrikaner leefwyse in die loop van die negentiende eeu op die Suid Afrikaanse platteland.

‘n Uitnemende roman deur hierdie geliefde skrywer.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans