Flarde – Marlize Hobbs (Uitgegee deur Genugtig)

R90.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  160
Gepubliseer: 2005 Genugtig! Uitgewers
ISBN: 9780958460446

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: KC003 Categories: , ,

Description

“Die shakes, sê ek. Ek sweet myself papnat in die nag. Ek sien goggas en goete. Die vlermuise – ek koes heeltyd koes of hulle vlieg in my vas. En oheretog! die springkane.”
Hy lag: “Jy het een moerse verbeelding aan jou.”

Soos haar karakters het Marlize Hobbs se verbeelding geen grense nie. ‘n Jong, wit maatskaplike werker bevind haar in een van die mees verlate swart gemeenskappe in die land. Sy raak betrokke by ‘n groep Tswanas en ‘n boeiende verhaal met interessante karakters ontvou. Hierdie debuut werk word allerwee as besonder vernuwend beskou.

Wenner van die UJ-prys (Universiteit van Johannesburg) vir die beste debuutwerk 2005.
Wenner van die Eugene Marais Prys vir die beste debuutwerk 2005.
Wenner van die Jan Rabie Rapport Prys vir innoverende Afrikaanse skryfwerk 2006.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans