Description
In Flarde word die verhaal van die maatskaplike werker, Lisa, van Ganyesa en die inwoner, Mama Minoto, wat hoenderpote verkoop om aan die lewe te bly, vertel. Die doof-stom kind, Kabelo, wat in Mama Minoto se sorg geplaas word, spreek kliphard juis omdat hy so stil is.








