Description
Eindelose liefde – Rika du Plessis – Janine moet ‘n antieke kissie vir haar pa gaan haal op ‘n plaas waar hy voorheen gewerk het. Alles verloop vlot tot sy genoodsaak word om die kissie te steel en dan met die weerbarstige Cor te doen kry…
Toestand: Goed
Vind meer tweedehandse Afrikaanse fiksie.










