Donkerdrif – Deon Meyer

R115.00

Toestand: Redelik (Plastiek van voorblad lig op_
Formaat: Sagteband
Bladsye: 464
Gepubliseer: 2020 (Eerste uitgawe) Human & Rousseau
ISBN: 9780798181662

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: MB1118 Categories: , , ,

Description

’n Koelbloedige moord by die Kaapse Waterfront. Wat dalk verband hou met geheimsinnige briewe wat geskorste luitenante Bennie Griessel en Vaughn Cupido ontvang het.

 

Maar eers moet Bennie-hulle op Stellenbosch soek na ’n verdwene student, en die spoor vat van die eiendomsagent wat die kooptransaksie van Donkerdrif, korporatiewe swendelaar Jasper Boonstra se peperduur wynplaas, behartig het.

Stadigaan besef die speurders al hul ondersoeke het ’n gemene deler: die donkerste drif, gierigheid.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans