Description
Dierbare diktator – Serena Steyn (2015-uitgawe) Keara aanvaar die pos as Dioge se kammaverloofde. Maar spoedig is die verlowing nie meer so platonies as wat hulle voorsien het nie … en toe daag Dioge se jeugliefde, Michelle, op.
Toestand: Baie goed










