Die twee lewens van Dieter Ondracek – Andre Kruger

R100.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 366
Gepubliseer: 2012 Human & Rousseau
ISBN: 9780798156721

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: LH0160 Categories: , ,

Description

Spoorwegingenieur Dieter Ondracek word Gerhard Weber nadat hy vlug uit die puin van Nazi-Duitsland. In Suid-Afrika bring twee dinge vir hom hoop op ‘n nuwe begin: sy werk by die spoorwee, waar hy weer met sy geliefde “vlamdiere” kan werk, en die buurdogtertjie Kietie en haar ma Magda. Dan daag sy eertydse SS kollega Kurt Wolff op, met dreigemente en gerugte oor ODESSA en Sabine. Dieter/Gerhard besef dat sy verlede uiteindelik besig is om hom in te haal.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans