Die Hemelburgers – Helene de Kock

R95.00

Toestand: Redelik
Formaat: Sagteband
Bladsye:  247
Gepubliseer: 2009 (Eerste uitgawe) CUM
ISBN: 9781770004610

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Brandt Burger is ‘n slim, gewilde student – maar hy is sat vir alle vorme van gesag. Dus gaan Brandt nie meer kerk toe nie. Hy bid ook nie meer nie, want hy glo nie in God nie.

Waarom moet hy? Die lewe lê oop voor hom en die mooie Friede.

Maar Brandt vind op ‘n dag uit: “As julle Hom verlaat sal Hy julle verlaat”  (2 Kron 15:2). En Brandt Burger begin teen wil en dank die lang pad na Godsgenade loop. Omdat God nie sommer net sy kinders los nie.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans