Description
Die hart van ons huis, waarin skrywer vertel van haar lewe in Provence. Hulle sal een lang somervakansie onder ‘n Van Gogh-son verwag – en dan gaan sy hulle op die mooiste, menslikste manier ontluister: dit word ‘n gewone verhaal van gewone mense in ‘n gewone huis. Met die lief en leed wat ons almal binne ‘n gewone gesin goed ken – en tog bly dit so glamorous!








