Description
Hierdie 3-in-1 Omnibus bevat drie Afrikaanse romantiese verhale: Bod op ’n Biljoenêr deur Susan Olivier, Wegholvrou deur Mari Grobler en Verby Onsekerheid deur Frances Vermaak. Drie liefdesverhale in een boek, ideaal vir lesers wat graag Afrikaanse Romanza-romans lees.
Toestand: Goed – tweedehandse boek in goeie, leesbare toestand.












