Babette – Jeanette Ferreira

R45.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  399
Gepubliseer: 2006 Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN: 9780798146722

 

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: KA0002 Categories: , , Tag:

Description

Babette Donker het nie vergeet hoe haar stiefma haar behandel het nie, en wanneer sy terugkeer na die plaas naby Lijdenburg, nadat sy jare by haar ouma in die Kaap gewoon het, is dit met ‘n onverbiddelikheid en ‘n plan. Maar dan sterf haar pa en werk dinge nie uit soos sy verwag het nie, want sy moet die boerdery oorneem. Die liefde wat boonop onverwags ontvlam tussen haar en Antoine, ‘n boer van die omgewing, word ‘n verterende passie wat niks ontsien nie, en bring ‘n groter verskeurdheid in ‘n jong vrou wat reeds haarself moes verhard teen die sagter dinge in die lewe. Van verbete jong meisie groei Babette tot ‘n vrou wat baie moet opoffer.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans