Agter Die Skerms – Drie Kort Jare, Twee Beste Vriende, Een Ongelooflike Droom – Karen Kingsbury

R50.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 415
Gepubliseer: 2010 Lux Verbi
ISBN: 9780796310194

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

Description

Twee onbekende rolprentvervaardigers het ’n stryd om hulle droom te verwesenlik: Hulle wil deur ’n kragtige medium soos die rolprent mense se lewens verander. Nadat beleggers miljoene dollar in die projek bele het, begin alles uitmekaarval. Dit lyk of hulle ‘n taak aangepak het wat ver bo hulle vuurmaakplek is. Sou dit tog moontlik wees om Sal hulle daarin slaag om og bo uit te kom? Sal hulle met ’n kleinerige begroting ’n rolprent kan vervaardig wat enigiets wat tot dusver in die flimwereld gedoen is, oortref? Of gaan hulle in die proses alles verloor?

Additional information

Taal / Language

Afrikaans