Afstande – Dan Sleigh

R150.00

Toestand: Baie goed (Eerste uitgawe)
Formaat: Hardeband
Bladsye:  620
Gepubliseer: 2010 Tafelberg
ISBN: 9780624049098

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: MAR344 Categories: , , Tag:

Description

Afstande is ‘n aksiebelaaide reisavontuur vol ontdekkings, uiterste ervarings en hand-tot-hand-gevegte, dit is ‘n verhaal van verraad en broedermoord, bevolk deur waars ers en hekse, fanatiese profete en hul kranksinnige profesie, voetsoldate wat leef van varkbloed en asyn, mense wat elke dag begin met die slag van ‘n offerdier

Additional information

Taal / Language

Afrikaans