Trompie – Topsy Smith

R55.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagtband
Bladsye: 124
Gepubliseer: 2006 (Vierde uitgawe, vierde druk) Human en Rousseau

Out of stock

SKU: MB816 Categories: , , ,

Description

Ons ontmoet Trompie, die elfjarige sproetgesig en Grootkaptein van die Boksombende. Hy en Rooie, Blikkies en klein Dawie maak die lewe interessant (en soms taamlik moeilik!) vir die inwonders van hul tuisdorp, Kwaggaberg. In hierdie boek ruk hul avontuur met die dominee se bobbejaan handuit en Trompie se poging om vir sy suster Anna ’n kêrel te kry, loop ook lelik skeef. En dis maar net die begin van Trompie se vele avonture.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans