Description
Trompie die stouterd – Topsy Smith – Trompie is stout, sommer baie stout, en natuurlik betaal hy ook soos gewoonlik ‘n prys vir sy kattekwaad. Dit keer die vindingryke Grootkaptein van die Boksombende nie om steeds met nuwe slimstreke vorendag te kom nie, maar hierdie keer lyk dit of hy dalk ’n bietjie te ver gaan.
Toestand: Goed










