Saartjie Se Geheim – Bettie Naude

R50.00

Toestand: Redelik
Formaat: Sagteband
Bladsye: 135
Uitgegee: 2006 Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN: 9780798147248

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: IH0343/IH0358 Categories: , , , ,

Description

Saartjie se ondeundheid laat haar soos gewoonlik weer in die moeilikheid beland. Galpil-hulle is net mooi gereed om vrugte vas te le wanneer ‘n vreesaanjaende spook sy verskyning maak. En dan is daar nog die kwessie van Saartjie se geheim wat haar beste vriende, Anna en Lina, en natuurlik ook vir Galpil en haar boetie, Apie, tot raserny dryf.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans