Pippie Langkous in Die Suidsee – Astrid Lindgren

R55.00

Toestand: Baie goed (Naam voorin)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 112
Gepubliseer: 2002 (Tweede uitgawe, sagteband, eerste druk) Human & Rousseau
ISBN: 9780798142946

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: MB240 Categories: , , ,

Description

Pippie, die koddige klein heldin met die sproete en rooi vlegsels, woon alleen in Huis Winderuis. Haar pa, die legendariese seekaptein Efraim Langkous, is iewers op ‘n eiland, maar Pippie word geselskap gehou deur haar perd en haar apie, meneer Jakobs. Pippie versin kostelike stories, maar het ‘n hart van goud, en omdat sy merkwaardig sterk is, sit sy booswigte gou-gou op hul plek!

Additional information

Taal / Language

Afrikaans