Die skat van Carlos da Costa – Rudi Venter

R45.00

Toestand: Goed
Formaat: Sagteband
Bladsye:  127
Gepubliseer: 2010 Human & Rousseau
ISBN: 9780798151313

1 in stock

🚚 Free Pudo/Paxi shipping on orders above R600.00.
📦 Available for Pretoria Local Pickup (Equestria) or Nationwide Shipping.
For security reasons, collection is by appointment only. Address/Pin will be shared once your time is confirmed.

Description

Dit is vakansie en Lucas pas die bure se huise en troeteldiere op vir sakgeld. Hy moet met sy motorfiets ry om by al die plekke uit te kom, en so kom hy eendag op die bure se vermoorde kat af, en ‘n vreemde foto in die verkeerde posbus. Hy kom dan agter iemand agtervolg hom en wil hom op sy motorfiets omry. So begin sy en sy vriende, Barries en Ben, se speurtog wanneer hulle stadig maar seker leidrade kry, wat uiteidelik reguit lei na die ou huis van oorlede Carlos da Costa. ‘n Lekker vinnigbewegende spanningsverhaal vir jong lesers.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans