Description
Talle legendes uit Afrika toon ooreenkoms met Europese verhale wat eeuelank al vertel word. Jakkals en Wol, Hasie Hasekind, hekse en towenaars speel hul rol op beide kontinente.
Twee baasvertelles het hier ‘n klompie verhale wat in die volksmond lee, byeengebring.






