Die gans wat goue eiers kon lê – Wendy Maartens

R45.00

Toestand:  Goed
Formaat:  Sagteband
Bladsye: 
24
Uitgegee:  2020 LAPA Uitgewers
ISBN: 9780639600710

Out of stock

SKU: AK032 Categories: , , , ,

Description

’n Liefde vir lees is een van die grootste geskenke wat jy jou kind kan gee! Die Ek lees self-reeks is die perfekte wegspringplek vir beginnerlesers. Die prettige, bekostigbare dierestories sal ure se leesvermaak verskaf. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans