Dagboek Van ‘n Wimpy Kid 14: Breekyster – Jeff Kinney

R95.00

Toestand: Nuut
Formaat: Sagteband
Bladsye: 217
Uitgewer: 2020 Puffin
ISBN: 9781485900580

Out of stock

SKU: CN0065 CN0059 CN0060 CN0064 CN0066 CN0063 CN0067 CN0062 Categories: , , ,

Description

‘n Onverwagte erflating gee Greg Heffley se gesin ’n kans om groot veranderinge aan hul huis aan te bring. Maar hulle besef gou huisverbeteringe is nie kinderspeletjies nie.Die oomblik wanneer die mure platgeslaan word, duik probleme oral op. Verrotte hout, giftige skimmel, onwelkome gediertes en iets meer onheilspellends laat Greg en sy gesin wonder of die verbouings die moeite werd is.Sal die Heffleys kan aanbly nadat die stof uiteindelik gaan lê het … of sal hulle die dorp moet verlaat?

Additional information

Taal / Language

Afrikaans