Allegra op Maasdorp – Stella Blakemore

R80.00

Toestand: Goed (Geskenkinskrywing voorin)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 185
Gepubliseer: 2005 Human & Rousseau (Pty) Ltd
ISBN: 9780798144759

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Allegra op Maasdorp – Stella Blakemore – Behalwe Kobie Malan, die spil waarom alles gewoonlik draai, maak ons ook kennis met Allegra Bredenkamp, ’n weeskind wat danksy Kobie se pa na Maasdorp kom. Die dag voor die skool begin, kuier Allegra by die Malans. Daardie aand red sy Kobie uit die moeilikheid en Kobie belowe om, as dit ooit eendag nodig is, haar te help. Op Maasdorp lyk dit asof Allegra regtig ’n aanleg vir moeilikheid het. Miskien is dit omdat sy so impulsief is, maar veral omdat haar gewese boesemvriendin, Marguerite Beyers, ook nou op Maasdorp is – en die twee kom net nie meer goed oor die weg nie. Iets het met Allegra by haar vorige skool gebeur – iets waarvan niemand mag weet nie, maar ongelukkig weet Marguerite dat Allegra doodbang is dat hy haar geheim verklap. Om dinge erger te maak, word Allegra gou vriende met Breggie en Heloise – Maasdorp se stoutste leerders. Gelukkig vir Allegra is Kobie daar … Kobie wat altyd ’n plan kan maak, Kobie wat tog maar op die ou end almal se liefling is.

Toestand: Goed (Geskenkinskrywing voorin)

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

185

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Stella Blakemore

Jaar gepubliseer / Year published

2000's, 2005

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

Human & Rousseau