Tippie se bal : Boek 7: Gr R – Reinette Palmer & Jose Palmer

R15.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 24
Uitgegee: 2014 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799363203

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: IH0223 Categories: , , ,

Description

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans