Tippie gaan see toe: Boek 4: Vlak 3 – Jose Palmer, Reinette Palmer

R15.00

Toestand: Baie goed
Formaat: Sagteband
Bladsye: 24
Uitgegee: 2016 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799379969

Out of stock

Laat weet my wanneer beskikbaar / Notify me when available

SKU: IH0224 Categories: , , ,

Description

Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan eenvoudige klanke bekend en is reeds baie gewild. Elke boek in die reeks bevat: ’n kort, eenvoudige en prettige storie wat gemik is op die ontwikkeling van leesvaardighede vir beginners; helder, kindervriendelik illustrasies; ’n woordeskatlys, ’n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en ’n bladsy met “voltooi die sinne” gebaseer op die leesstuk. Dit stel die ouer, terapeut en onderwyser in staat om begrip en woordeskat speel-speel by die kind vas te le. Boonop is die reeks uitstekende waarde vir geld – dit is een van die mees bekostigbare Afrikaanse beginnerleesreekse wat tans op die mark is!

Additional information

Taal / Language

Afrikaans