Speurder Annika maak ‘n plan #3 – Elmarie Botes

R50.00

Toestand: Redelik
Formaat:  
Sagteband
Bladsye: 64
Uitgegee: 2009 LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
ISBN: 9780799345001

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.
SKU: MB237 C2052 Categories: , , , Tag:

Description

Annika is mal oor speurverhale en raaisels, maar daar gebeur deesdae niks opwindends by die skool nie. Dan hoor Annika en haar maats van die Oupa-en-Ouma-dag. Almal is opgewonde daaroor om hulle oupas en oumas saam te bring skool toe. Maar Annika is die enigste een wat agterkom daar is iets fout met Nicolene. Hoekom lyk dit of sy glad nie uitsien na die prettige dag nie? Boonop verdwyn juffrou Peterson se koerante skielik elke oggend geheimsinnig.Annika besluit om ondersoek in te stel … Derde titel in die Speurder Annika-reeks.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans