Trompie – Topsy Smith

R70.00

Toestand: Goed (Ligte verweer aan die buiteblad)
Formaat: Sagteband
Bladsye: 124
Gepubliseer: 2006 (Vierde uitgawe, vierde druk) Human en Rousseau

ISBN: 9780798146371

1 in stock

🚚 Free shipping on orders of R450.00 or more (single order only).
🧺 Courier Saving Bag available – build your book bundle over 6 weeks and save on courier costs.
📦 Nationwide shipping available via PAXI, PUDO, PostNet, or Aramex.
📍 Pretoria Local Pickup (Equestria) by appointment only.
For security reasons, collection details will be shared once your pickup time is confirmed.

Description

Trompie – Topsy Smith – Ons ontmoet Trompie, die elfjarige sproetgesig en Grootkaptein van die Boksombende. Hy en Rooie, Blikkies en klein Dawie maak die lewe interessant (en soms taamlik moeilik!) vir die inwonders van hul tuisdorp, Kwaggaberg. In hierdie boek ruk hul avontuur met die dominee se bobbejaan handuit en Trompie se poging om vir sy suster Anna ’n kêrel te kry, loop ook lelik skeef. En dis maar net die begin van Trompie se vele avonture.

Additional information

Taal / Language

Afrikaans

Bladsye / Pages

124

Formaat / Format

Sagteband / Paperback

Outeur / Author

Topsy Smith

Jaar gepubliseer / Year published

2000's, 2006

Toestand / Condition

Goed / Good

Uitgewer / Publisher

Human & Rousseau